Hallo! Tracked shipping to Austria with Delivery Duty Paid for just €3.99  

Ship to
Austria
0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional

Select your country

Americas

Europe

Rest of the world

portada Soeterus se Geheime (in Afrikaans)
Type
Physical Book
Language
Afrikaans
Pages
251
Format
Paperback
ISBN13
9781991455680

Soeterus se Geheime (in Afrikaans)

Kitty Boshoff (Author) · Malherbe Uitgewers · Paperback

Soeterus se Geheime (in Afrikaans) - Kitty Boshoff

New Book Imported to Austria
Delivery: 28 Sep - 30 Sep Shipping: 5 to 6 business days.
25,11 €
Import costs and 10% VAT included in the price ✅
25,11 €

Synopsis "Soeterus se Geheime (in Afrikaans)"

Anje Lategan, 'n jong vrou wat op 'n plaas naby Knysna grootgeword het, dra 'n swaar geheim wat haar hele lewe beïnvloed. Sy is sagmoedig en passievol oor haar beroep as geskiedenisonderwyseres en haar liefde vir sportafrigting, maar die geheim wat sy weggesteek hou, verhoed haar om werklik nader aan mense te kom. Sy sukkel met die komplekse verhouding tussen haar en haar pa, wat haar impulsiewe besluite kritiseer en haar gedurig herinner aan haar verlede. Wanneer Mark Wessels haar pad kruis, ontwikkel hul verhouding stadig, met baie konfrontasies en misverstande. Dit dwing haar om moeilike besluite te neem en die waarheid van haar geheim onder oë te sien. Sal sy die moed kry om haar geheim te deel met die mense wat dit moet weet, of sal dit maar altyd haar skaduwee bly? Die verhaal is 'n diep roerende reis van selfaanvaarding, vergifnis en die soeke na ware liefde te midde van die storms van die lewe.

Customers reviews

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Afrikaans.
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews