Hallo! Tracked shipping to Austria with Delivery Duty Paid for just €3.99  

Ship to
Austria
0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional

Select your country

Americas

Europe

Rest of the world

portada Die Swanepoel oumas se resepte: 1921 - 1970: Resepte van Susara en Susanna Swanepoel (in Africanos)
Type
Physical Book
Publisher
Language
Africanos
Pages
132
Format
Paperback
Dimensions
22.9 x 15.2 x 0.7 cm
Weight
0.19 kg.
ISBN13
9781738673308

Die Swanepoel oumas se resepte: 1921 - 1970: Resepte van Susara en Susanna Swanepoel (in Africanos)

Susara Jacomina Swanepoel (Author) · Susanna Magdalena Swanepoel (Author) · Marinus Swanepoel (Author) · Suniram · Paperback

Die Swanepoel oumas se resepte: 1921 - 1970: Resepte van Susara en Susanna Swanepoel (in Africanos) - Swanepoel, Susara Jacomina ; Swanepoel, Susanna Magdalena ; Swanepoel, Marinus

New Book Imported to Austria
Delivery: 19 Aug - 21 Aug Shipping: 4 to 5 business days.
23,22 €
Import costs and 10% VAT included in the price ✅
23,22 €

Synopsis "Die Swanepoel oumas se resepte: 1921 - 1970: Resepte van Susara en Susanna Swanepoel (in Africanos)"

Die versamelde resepte van Susara en Susanna Swanepoel. Die boek deel ook familie- en ander foto's van die twee oumas en gee 'n kykie van hulle leefwêreld. Ouma Sarie (Susara Jacomina Isubella Bothma gebore 31 Desember 1896 te Vlakkraal in die distrik Prins Albert) was getroud met oupa Daan Swanepoel (Daniel Jan Hendrik gebore 3 Februarie 1898 te Weltevrede in die distrik Prins Albert ) Hulle het op die plaas Vredehof, ook in die distrik Prins Albert, 'n bestaansboerdery gehad. Liggaam en siel is aanmekaar gehou met skape, vrugte en groente. Die plaas het nooit elektrisiteit gehad in ouma Sarie leeftyd nie, die swart houtstoof is daaglike gebruik. By uitsondering is daar van 'n parafien stofie gebruik gemaak wat net 'n enkele brandkop het.Ouma Sannie (Susanna Magdalena Barnard gebore 17 Julie 1928 te Outeniqua in die distrik George) het getrou met ouma Sarie en oupa Daan se jongste seun Fanie (Stephanus Jacobus Swanepoel gebore 21 Oktober 1929 te Weltevrede). Hulle het mekaar in George ontmoet waar hulle by dieselfde losieshuis in Merrimanstraat loseer het. Oupa Fanie het gewerk as 'n vakleerling om 'n motorwerktuigkundige te word. Ouma Sannie het in 'n skoen fabriek gewerk. Nie een van die twee oumas was eintlik bekend vir hulle kook- of bak vernuf nie. Die resepte is meestal versamel as deel van hulle pogings om 'n lekkerny en 'n bederfie te maak. Resepte is meesal vir koek, kleinkoekies, tert en konfyt.

Customers reviews

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews